Webwerf Soek:


 
   
Hoe raak ek betrokke ?
Ek wil 'n lidmaat word | Omgeegroepe en wyke | Bybelstudiegroepe
So kan jy help | Uitreikprojekte | Maak 'n bydrae | Gebed
 
 
 
Gebed
   
  Ek het 'n gebedsversoek
  Vir 'n spesiale gebedsversoek kan Lana van der Westhuyzen direk geskakel word by
  Tel (021) 8527846 Sel: 083 3913655 , of stuur 'n e-pos aan Lana van der Westhuizen.
  Om iemand se naam op die gebedslys te kry, kan besonderhede telefonies of persoonlik
  gegee word aan die leraar wat betrokke is by die persoon of aan
  Odette Stemmet by die kerkkantoor.
   
  Ek wil voorbidding doen
  Om jouself op te teken vir voorbidding, kliek op "Teken in op nuus"
  en selekteer "Ek wil voorbidding doen".
   
  Koördinering van gebedsversoeke
  Raak betrokke by die koördinering van gebedsversoeke of as lid
  van ’n gebedsketting.
   
   
  Gebedsfokus 13 April 2010
  Lees Verder ...
 
 
 
 
 Alle regte voorbehou © 2007 NG Helderberg Gemeente   Web Meester:: Marietjie Botha