| Hoe raak ek betrokke ? |
| Ek wil 'n lidmaat word | Omgeegroepe en wyke | Bybelstudiegroepe |
| So kan jy help | Uitreikprojekte | Maak 'n bydrae | Gebed |
| |
| |
| Ek wil 'n Lidmaat word |
| |
|
|
| |
|
|
| |
Ek wil inskakel by die gemeente:
Persone wat inligting oor die gemeente wil hê of belangstel om lidmaat van Helderberg gemeente te word kan die kerkkantoor kontak of na afloop van elke erediens by die betrokke leraar aanmeld.
Kliek hier vir die Nuwe Lidmaat en Intrekker vorms. Albei die vorms kan dan terug gestuur word dmv e-pos, faks
(086 601 8869) of by die kerkkantoor ingehandig word of in die posbus by die kerkkantoor gegooi word. Lize van Wyk, die menslike hulpbronbeampte, sal jou dan per epos in kennis stel van jou wyksindeling ens.
|
 |
| |
|
| |
Enige persoon is welkom om deel te neem aan die bedrywighede |
| |
wat deur Helderberg gemeente aangebied word (eredienste, |
| |
jeugbediening, omgeebediening, kursusse, uitreike, ontvang van |
| |
Helderstem, ens). Ons vra egter ‘n groter verbintenis van persone |
| |
wat lidmate wil word. Daarom bied ons ’n kwartaallikse nuwe lidmaatbyeenkoms aan, |
| |
die datums is op die kerkkalender. |
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
|
| |