| |
| Helderberg Uitreik |
| |
| |
|
| |
|
| |
| Uitreikprojekte |
| |
|
| |
Helderberg uitreik is 'n nie-winsgewende organisasie wat 'n verskil wil maak |
| |
aan mense en 'n werêld in fisieke, emosionele en geestelike nood. Dit word |
| |
gedoen deur plaaslike, nasionale en internasionale projekte. Tans is daar |
| |
28 projekte wat elk deur 'n projekspan bestuur word. Die projekte het almal |
| |
die Uitbreiding van die Koninkryk ten doel. |
| |
|
| |
Kontak gerus die Uitreikbestuurder, Louise Theron by |
| |
louise@nghelder.co.za as jy meer wil weet. |
| |
|
| |
Please contact the Outreach Manager, Louise Theron at |
| |
louise@nghelder.co.za for more information about our Outreach Projects. |
| |
|
| |
|
| |
Lees meer en raak betrokke by: |
| |
|
| |
* Plaaslike Projekte |
Kontak persoon: Ernst Baard, ebaard@capenature.co.za,
021 855 3388 of 082 414 0424 |
| |
|
| |
* Ontwikkelingsprojekte |
Kontak persoon: Nico van Rensburg,
books123@mweb.co.za,
021 851 1166 |
| |
|
| |
* Evangelisasie Projekte |
Kontak persoon: Gerrie van Niekerk, gerrievn@gmail.com,
021 851 6866 of 082 264 9710 |
| |
|
| |
* Internasionale Projekte |
Kontak persoon: Emil Krugmann,
fekrugmann@iburst.co.za,
082 887 4105 |
| |
|
| |
|
| |
|
| |
Waar Behoefte Bestaan
Dit is ‘n steunfonds vir al die projekte van Helderberg Uitreik en word deur die Uitreikbestuur administreer. Indien lidmate onseker is oor watter projek hulle
steun die nodigste het, kan geloofoffers aan hierdie fonds toevertrou word. Die bestuur sal dit oordeelkundig toeken volgens behoefte
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
| |
|
|
| |